Aan wie dit mag aangaan:

 

Ek verwys na die Website Artists for Conservation

 

Die uitleg van die website is absoluut uitstekend !! Die kleur en foto's wat gebruik is laat die hele uitleg baie profesioneel lyk, dit het dadelik my aandag getrek! Hierdie tipe werk en kwaliteit is moeilik om deesdae te kry. Ek sal UITERS trots wees op so 'n website!! Ek is ook MAL daaroor dat jy jou nie dood hoef te soek vir inligting nie, alles is baie maklik bekombaar !!

 Baie profesionele, UITSTEKENDE werk - nie net van die webtuiste-ontwerper nie, maar veral van die kunstenaars ook!

 Vriendelike groete

D C Malan, Pretoria, Gauteng

Dear Faan and Linda

One of the most beautiful sites I have ever come across! Excellent work!

Pam - America

 

Beste Faan en Linda

 

Die eerste opslag-gevoel van jul website is vir my van iets wat waardevol is en dus voel die ontwerp vir my reg vir die onderwerp.

 

Julle werk is vir my besonder mooi en ek sal self enige tyd so 'n tipe skildery wil besit

 

 Dirk Smith, Salestronics, SA

Dear Faan and Linda

 

Stunning work, well done.

 

Very beautiful work, my compliments to the artists.

 

Theresa Dominici from Artflock, United States of America

 

Faan en Linda

My komplimente met 'n besondere website – ek is mal oor die goud/brons effek en ek glo dit doen reg aan die produk wat te koop aangebied word. Dit is lekker om ook die agtergrondgeskiedenis van die kunsternaars op die website te lees – mens is mos nuuskierig om te weet van die "waar, wie, hoe en wanneer" van veral ‘n skeppende produk.

Jan de Necker, Polokwane, Suid-Afrika

Ek hou van die swart en 'bold' kleure op die website, amper 'uncluttered' - veral die voorblad - die res van die website is mooi, crisp en duidelik en dit is my voorkeur, hou nie van fieterjasies nie! "Well done"! Uitstekende kunstenaars!

Lynne - Groenvlei Guest Farm, Graaff-Reinet

 

Faan en Linda se werk is uitstekend, ek sou nie omgegee het as ek een van hulle skilderye kon koop nie!

 

Die kleure wat op die website gebruik is, is pragtig en pas baie goed by mekaar en die skilderye wat te koop aangebied word.

Deona Aucamp, Bronkhorstspruit

Pragtige, uitsonderlike en baie realistiese werke! Geluk met die nuwe webtuiste!

 

Groetnis

Helena - Nylstroom, Suid-Afrika

Faan and Linda!

 

All your works are wonderful!!!

Vova Panich – Artbreak Member and Artist - Ukraine

 

To Faan and Linda:

 

Amazing paintings!

 

Baard Martinussen: Artbreak Member and Artist Kvam/Steinkjer,- Norway.

Faan and Linda!

 

Fantastic work!

 

Grayling, MI

 WOW!

Excellent!!!!! What more can I say?!

 

Weiti - Artist from Germany

:-) Wonderful paintings!

Darling – Artbreak member and Artist from Germany

 

Faan & Linda!

 

Excelente. Felicitaciones!!!

 

Jorge Zavalla – Artist from Argentina

To the artists:

 

This is so beautiful and real!!!

 

Nadjeannet - Artist from Mauritius

Faan and Linda

 

Bravo!!!

 

Olga Naletova – Artist from Russian Federation

Very nice, romantic scenery and subject (Comment on still life painting)

 

M Prochazka – Artist from Northridge, CA

 

Faan and Linda

 

Great compliments! . . . Fantastic works! – Best regards

 

KAFI – Artist from Germany


EXCEPTIONAL ARTISTRY AND PASSION FOR THESE BEAUTIFUL ANIMALS

Nicoletta - Singular Artists


Faan en Linda

 

Op 'n daaglikse basis verken ek die kuberruimte as webtuiste-ontwerper en spring van een webblad na die volgende, maar van die oomblik wat ek die webblad oopgemaak het, was ek vasgevang in 'n węreld en atmosfeer wat ek eers wou gaan verken voor ek enigsens verder gaan.  

Elke skildery het sy eie misterie vasgevang in 'n fokuspunt, komposisie en kleurgebruik met uitstekende skilerwerk.  Ek was vasgenael en het lanklaas soveel detail beleef. Diepte is ongelooflik geskep deurdat die kunstenaar voorgrond vol detail skep en 'n wasige amper uit-fokus agtergrond.  

 

Dit word op verskillende maniere hanteer soos bv met die sebras, 'n wasige landskap en dan die dramatiese wasige lug agter die luiperd wat agter 'n stomp lę.  Binne hierdie wel beplande agtergrond het elke skildery sy unieke fokuspunt wat jou nie met leë gedagtes laat nie, n luiperd wat lyk of hy 'n prooi sien of bekruip, 'n boom in 'n landskap - elkeen vertel sy eie storie.  

 

Ek het al baie van die tipe kunswerke gesien, maar toe ek die webblad beleef het ek 'n gevoel gekry van "ek wens ek kon die werklike skilderye sien".  Ek glo die sukses van hierdie skilderye lę in die feit dat elkeen jou tot stilstand bring en jou amper die werklikheid daarvan laat ervaar.

Pieter Els
Finger Print Concepts, Eastern Cape

       
     

To Guest book 2

       
 

faan@artistsforafrica.co.za / orders@artistsforafrica.co.za / linda@artistsforafrica.co.za

   

mwlion@mweb.co.za

(014) 537 3845

 

 

 

“THOSE WHO DO NOT WANT TO IMITATE ANYTHING, PRODUCE NOTHING”. – SALVADOR DALI           “THOSE WHO DO NOT WANT TO IMITATE ANYTHING, PRODUCE NOTHING”. – SALVADOR DALI            “THOSE WHO DO NOT WANT TO IMITATE ANYTHING, PRODUCE NOTHING”. – SALVADOR DALI            “THOSE WHO DO NOT WANT TO IMITATE ANYTHING, PRODUCE NOTHING”. – SALVADOR DALI           “THOSE WHO DO NOT WANT TO IMITATE ANYTHING, PRODUCE NOTHING”. – SALVADOR DALI
 

 

 

Copyright:

 

Designed and maintained by Sanet Strydom - DesignDynamics

http://www.designdynamics.co.za

multi-media@designdynamics.co.za

 

This website is best viewed in a resolution of 1024 X 768

This website was last updated on JUNE 20, 2011