Ek wil hiermee
net my klein stuiwer in die armbeurs gooi met betrekking tot die
uitleg, lesersvriendelikheid, kleurgebruik, maar veral die twee
kunstenaars se ongelooflike werke! Ek het lanklaas so lank op 'n
webtuiste vertoef om letterlik elke bladsy te besigtig en na
elke skildery te kyk.
My opregte
waardering en gelukwensinge aan die ontwerper van hierdie
webtuiste en veral aan die kunstenaars wat met hul talent ons
land eer aandoen!
Douwlene-Ann de la Rensche
Stellenbosch
Amazing
landscapes!. Has a classic element to the technique and result. Very
well done.
ShawNshawN -
Emeryville, Canada
Your art is
so beautiful and real - It feels like one is there!
H. Ridha
- International artist
- Bachelor of Arts, Major Graphic Design
- Dipl. of Art/Painting-Italy.
- Master in Graphic Design-Germany.
- Caricaturist, Painter, Illustrator,
Graphic Designer, Film animation cartoonist.
- Work in several International press and
TV channels.
- Winner of International cartoon Prizes.
- Published many Cartoon and children Books.
Faan en Linda
Jul skilderye laat mens wonder of jy
nie na foto's kyk nie!
Jul kleurgebruik is veral verstommend
en dit is opvallend dat jul nie net konsentreer op ons land se
lieflike natuur en diere nie, maar ook so 'n wye verskeidenheid
ander onderwerpe dek!
Lieflike kuns! Wonderlike talent
HJ de Buisson
Belville
Linda and Faan!
Allyour works are wonderful!!!
I would give
anything to see these animals in real life...